top of page
Verdien
Snoepiegeld
Verdien Snoepiegeld is deel van Teach & Leer en gee jou die geleentheid om ekstra sakgeld te verdien met jou eie kreatiewe klashulpbronne.
Stuur enige en alle klasverwante hulpbronne wat jy self ontwerp het vir ons via WhatsApp - klik net op die skakel! As ons dink jou hulpbronne pas by ons platform, sal ons vir jou 'n eenmalige aanbod maak.
Ons sien uit daarna om van jou te hoor!
1
Stuur enige en alle klasverwante hulpbronne na ons Via WhatsApp.
Die hulpbronne moet self deur jou geskep wees. Afrikaans of Engels.
2
Ons stuur 'n aanbod deur indien die hulpbron/ne by ons platform pas.
Wanneer jy die aanbod aanvaar, stem jy in dat Teach & Leer die reg het om jou hulpbronne te wysig, aan te pas en te verkoop.
3
Deel gerus
Deel gerus gereeld nuwe hulpbronne - daar is geen beperkings op hoeveel keer jy kan indien nie!
4
Stel jy belang?
Indien jy belangstel klik op skakel.

bottom of page